Emilio De Bono

Emilio De Bono (19 Maart 1866 - 11 Januarie 1944) was 'n Italiaanse generaal, fascistiese aktivis, veldmaarskalk en lid van die Fascistiese Groot Raad (Gran Consiglio del Fascismo). De Bono het in die Italies-Turkse oorlog, die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Italies-Ethiopiese oorlog geveg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search